Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek ePUB (perpetual licence)

ISBN 9780636154902
EPUB

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad1 tot Graad12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring(NKABV).

Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordelein:

Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;

Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker;en

Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visueleleer.

Price: R 178.00
Add to Cart

More details

Publisher
Pearson South Africa
Copyright
Pearson South Africa
ISBN
9780636154902
Language
afr
File Size
32.61 MB
Published
30 January 2014
Available
ZA
License
5 Devices